Anne-Marie Duff (gebore 8 Oktober 1970) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Nowhere Boy (2009) en Suffragette (2015), en in die televisiereeks Shameless (2004).

Filmografie Rolprente 2002: The Magdalene Sisters 2007: Garage 2007: The Waiting Room 2008: Is Anybody There? 2009: Nowhere Boy 2012: Sanctuary 2014: Before I Go to Sleep 2015: Suffragette 2018: National Theatre Live: Macbeth

Televisiereekse 2002: Wild West 2004: Shameless 2019: Sex Education

Televisierolprente 2007: The History of Mr Polly 2007: The British Academy Television Awards 2009: Margot

Video's 2016: Miranda's Letter 2016: Inside Suffragette

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu