Karen Dotrice (gebore 9 November 1955) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Three Lives of Thomasina (1963), Mary Poppins (1964), en The Gnome-Mobile (1967), en in die televisiereeks Upstairs, Downstairs (1971).
Filmografie Rolprente 1963: The Three Lives of Thomasina 1964: Mary Poppins 1967: The Gnome-Mobile 1978: The Thirty Nine Steps
Televisiereekse 1971: Upstairs, Downstairs
Televisierolprente 2005: Best Ever Family Films 2015: The Nation's Favourite Disney Song
Video's 1988: Disney Sing-Along-Songs: You Can Fly 2004: Supercalifragilisticexpialidocious: The Making of 'Mary Poppins'
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1955 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu