Monica Dolan (gebore 15 Maart 1969) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sightseers (2012), Pride (2014), The Falling (2014), en Eye in the Sky (2015).

Filmografie Rolprente 2012: Sightseers 2014: Pride 2014: The Falling 2015: Eye in the Sky 2019: Rialto Days of the Bagnold Summer

Televisiereekse 2014: W1A

Televisierolprente 2008: King Lear 2010: Excluded

Video's 2003: She Stoops to Conquer

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu