Raquel Cassidy (gebore 22 Januarie 1968) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Teachers (2001), Doctor Who (2005), Lead Balloon (2006), en Downton Abbey (2010).
Filmografie Rolprente 2007: Tick Tock Lullaby 2007: The Boat People 2016: The Twisted Death of a Lonely Madman
Televisiereekse 2001: Teachers 2004: The Worst Week of My Life 2005: Doctor Who 2005: According to Bex 2006: Lead Balloon 2007: Party Animals 2008: Moving Wallpaper 2008: Moving Wallpaper: The Mole 2010: Downton Abbey 2017: The Worst Witch
Televisierolprente 2000: Thin Ice
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu