Antoinette Cellier (23 Junie 1913 – 18 Januarie 1981) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Silent Barriers (1937), Headline (1943), en Dear Octopus (1943).
Filmografie Rolprente 1936: Ourselves Alone 1936: The Tenth Man 1937: Silent Barriers 1937: Death Croons the Blues 1938: The Gables Mystery 1943: Headline 1943: Dear Octopus 1947: The End of the River
Televisiereekse 1936: Theatre Parade
Televisierolprente 1938: Pride and Prejudice 1938: The Wind and the Rain 1946: The Silence of the Sea 1950: Assassin for Hire 1955: Truant in Park Lane
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1913 Kategorie:Sterftes in 1981 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu