Carmen Chaplin (gebore Julie 1977) is 'n Engelse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Until the End of the World (1991), Sabrina (1995), en All About the Benjamins (2002).

Filmografie Rolprente 1991: Until the End of the World 1995: Sabrina 2001: Regarde-moi 2001: Lo strano caso del signor Kappa 2002: All About the Benjamins 2002: Snapshots 2006: Day on Fire 2013: Prisoners of the Sun Photocall

Televisierolprente 1997: Ciel d'orage

Video's 2002: Strictly Business: Making 'All About the Benjamins'

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu