Amelia Bayntun (31 Maart 1919 – Januarie 1988) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Carry on Camping (1969), Carry on Loving (1970), en Carry on Abroad (1972), en in die televisiereeks David Copperfield (1966).
Filmografie Rolprente 1969: Carry on Camping 1970: Carry on Loving 1972: Carry on Abroad
Televisiereekse 1966: David Copperfield 1968: The Sunday Play 1969: Dear Mother... ...Love Albert 1973: The Crocodile
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1919 Kategorie:Sterftes in 1988 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu