Elizabeth Bell (20 Maart 1941 – 21 Oktober 2012) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die televisiereekse Esther Waters (1964) en Boy Meets Girl (1967).
Filmografie Televisiereekse 1964: Esther Waters 1965: The Scarlet and the Black 1967: Boy Meets Girl 1967: Sexton Blake 1969: Special Project Air 1974: Masquerade 1987: The Diary of Anne Frank
Televisierolprente 1976: Buns for the Elephant 1981: Hedda Gabler
Video's 1996: Perspectives on Pride and Prejudice
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1941 Kategorie:Sterftes in 2012 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu