Kathryn Beaumont (gebore 27 Junie 1938) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Alice in Wonderland (1951) en Peter Pan (1953).
Filmografie Rolprente 1951: Alice in Wonderland 1953: Peter Pan
Televisierolprente 1951: The Walt Disney Christmas Show
Video's 1982: Disney's Halloween Treat 1986: Disney Sing-Along-Songs: Zip-a-Dee-Doo-Dah 1988: Disney Sing-Along-Songs: You Can Fly 1989: Disney Sing Along Songs: 101 Notes of Fun 1992: The Music of Disney: A Legacy in Song
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1938 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu