Yasmin Bannerman (gebore 1972) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Killing Me Softly (2002) en in die televisiereekse Hollyoaks (1995), Doctor Who (2005), en Life on Mars (2006).

Filmografie Rolprente 2002: Killing Me Softly

Televisiereekse 1995: Hollyoaks 2005: Doctor Who 2006: Life on Mars

Televisierolprente 2014: Doctor Who: The Ultimate Companion

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1970