Joan Barry (5 November 1903 – 10 April 1989) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Outsider (1931), East of Shanghai (1931), Rome Express (1932), en Mrs. Dane's Defence (1933).
Filmografie Rolprente 1922: The Card 1923: Hutch Stirs 'em Up 1925: The Happy Ending 1928: The Rising Generation 1931: The Outsider 1931: East of Shanghai 1931: A Man of Mayfair 1932: Rome Express 1932: Ebb Tide 1932: The First Mrs. Fraser 1932: Sally Bishop 1932: Women Who Play 1933: Mrs. Dane's Defence
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1903 Kategorie:Sterftes in 1989 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu