Charlotte Barker (gebore 1962) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Wish You Were Here (1987) en in die televisiereekse Open All Hours (1973) en Maigret (1992).
Filmografie Rolprente 1987: Wish You Were Here
Televisiereekse 1973: Open All Hours 1984: Fresh Fields 1992: Maigret 1992: Screaming 2017: The Ronnie Barker Comedy Lecture
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1962 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu