Hazel Adair (9 Julie 1920 – 23 November 2015) was 'n Engelse skryfster, vervaardiger, en aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente With These Hands... (1971) en Virgin Witch (1972), en in die televisiereekse Compact (1962) en Crossroads (1964).

Filmografie Rolprente 1959: Life in Emergency Ward 10 1961: Dentist on the Job 1971: With These Hands... 1972: Virgin Witch 1974: Can I Keep It Up for a Week? 1976: Keep It Up Downstairs 1979: Game for Vultures

Televisiereekse 1962: Compact 1964: Crossroads 1967: Champion House

Televisierolprente 1948: The Dover Road 1949: Ladies in Waiting 1957: Salute to Show Business

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1920 Kategorie:Sterftes in 2015 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu