Elizabeth Adare (gebore 3 Junie 1949) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Guardians (1971), Crown Court (1972), Mandog (1972), en The Tomorrow People (1973).
Filmografie Televisiereekse 1971: The Guardians 1972: Crown Court 1972: Mandog 1973: The Tomorrow People 1980: The Setbacks
Televisierolprente 1976: Metamorphosis Alpha
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1949 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu