Donna Air (gebore 2 Augustus 1979) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Still Crazy (1998), The Mummy Returns (2001), Bad Day (2008), en The Counselor (2013).
Filmografie Rolprente 1998: Still Crazy 2001: The Mummy Returns 2008: Bad Day 2013: The Counselor 2015: Age of Kill
Televisiereekse 1992: Bad Influence! 1998: Melinda's Big Night In 2001: Donnaworld 2002: Banged Up with Beadle 2003: The Club 2014: My Mixtape
Televisierolprente 2003: Gorilla Gorilla
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu