Weskoppies, informeel bekend as die Groendakkies, is 'n openbare psigiatriese hospitaal in Pretoria, Gauteng. Dit is wes van die middestad geleë, gebou op die terrein van die ou botaniese tuine, en in 1981 tot nasionale monument verklaar.
Die hospitaal word deur beide die Universiteit van Pretoria en die Universiteit van Limpopo as 'n onderrighospitaal gebruik.
Geskiedenis In 1892 is die eerste psigiatriese instelling in die destydse Zuid-Afrikaansche Republiek, die Krankzinnigengesticht te Pretoria geopen, wat later as die Weskoppies-hospitaal hernoem is.
Verwysings
Eksterne skakels ABLEWIKI Artikel
Kategorie:Geboue en strukture in Pretoria Kategorie:Universiteit van Pretoria