duimnael|Hedi Turki in 1980 Hedi Turki (15 Mei 1922 - 31 Maart 2019) was 'n was 'n Tunisiese kunstenaar van Turkse oorsprong. Hy word beskou as 'n pionier van abstrakte skilderkuns in Tunisië en was 'n invloedryke lid van die Skool van Tunis. Sy jonger broer was Zoubeir Turki, wat in 2009 gesterf het.

Verwysings

Kategorie:Tunisiërs Kategorie:Skilders Kategorie:Geboortes in 1922 Kategorie:Sterftes in 2019