duimnael|Jan Cremer Jan Cremer (Nederlands: jɑn ˈkreːmər; gebore op 20 April 1940, Enschede, Nederland - 19 Junie 2024, Amsterdam) was 'n Nederlandse skrywer, fotograaf en skilder. Sy bekendste werk is die roman Ik, Jan Cremer en die opvolg daarop, Ik, Jan Cremer, tweede boek . Laasgenoemde boek het 'n skandaal in Nederland veroorsaak weens die eksplisiete seksuele inhoud daarvan. Cremer was daarna aktief as fotograaf en skilder.
In 1963 het Cremer en die skilder Rik van Bentum 'n obskure strokiesverhaal oor die Profumo-skandaal geskep wat twee jaar later uitgegee is.https://www.lambiek.net/artists/c/cremer_jan.htm
Openbare versamelings Van die openbare versamelings wat werke deur Jan Cremer bevat is: Museum de Fundatie, Zwolle, Nederland Museum Boijmans Van Beuningen, Rotterdam, Nederland
Verwysings
Verdere leesmateriaal
Eksterne skakels
Profiel by die Digitale Biblioteek vir Nederlandse Letterkunde Lambiek Comiclopedia artikel oor sy lewe en loopbaan Klank- en videogreep
Kategorie:Nederlandse skrywers Kategorie:Geboortes in 1940 Kategorie:Sterftes in 2024