duimnael|160px|Esa-Pekka Salonen in 2014 Esa-Pekka Salonen (* 30 Junie 1958) is 'n Finse orkesdirigent en komponis. Hy is die hoofdirigent en artistieke adviseur van die Philharmonia Orkes in Londen, laurate-dirigent van die Los Angeles Filharmoniese Orkes, en aangewese Musiekdirekteur van die San Francisco Simfonieorkes.
Notas
Kategorie:Geboortes in 1958 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Finse dirigente Kategorie:Finse komponiste