Barrie Youngfellow (22 Oktober 1946-28 Maart 2022) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Streets of San Francisco (1972), A.E.S. Hudson Street (1977), en It's a Living (1980).
Filmografie Rolprente 1977: Nightmare in Blood
Televisiereekse 1972: The Streets of San Francisco 1977: A.E.S. Hudson Street 1980: It's a Living
Televisierolprente 1984: It Came Upon the Midnight Clear 1985: The Lady from Yesterday
Eksterne skakels
Kategorie:Sterftes in 2022 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1946