Peggy Wood (9 Februarie 1892 – 18 Maart 1978) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Jalna (1935), The Story of Ruth (1960), en The Sound of Music (1965), en in die televisiereeks Mama (1949).

Filmografie Rolprente 1919: Almost a Husband 1929: Wonder of Women 1934: Handy Andy 1935: Jalna 1935: The Right to Live 1946: Magnificent Doll 1960: The Story of Ruth 1965: The Sound of Music

Televisiereekse 1949: Mama

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1892 Kategorie:Sterftes in 1978 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu