Barbara Jean Wong (3 Maart 1924 – 13 November 1999) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Red Dragon (1945), The Trap (1946), The Chinese Ring (1947), en Chinatown at Midnight (1949).

Filmografie Rolprente 1945: The Red Dragon 1946: The Trap 1947: The Chinese Ring 1949: Chinatown at Midnight 1965: The Man from Button Willow

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1924 Kategorie:Sterftes in 1999 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu