Cara Williams (29 Junie 1925-9 Desember 2021) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Boomerang! (1947), The Girl Next Door (1953), en The Defiant Ones (1958), en in die televisiereeks Pete and Gladys (1960).
Filmografie Rolprente 1947: Boomerang! 1953: The Girl Next Door 1953: We Go to Monte Carlo 1954: The Great Diamond Robbery 1958: The Defiant Ones 1959: Never Steal Anything Small 1963: The Man from the Diners' Club 1978: The One Man Jury
Televisiereekse 1960: Pete and Gladys 1964: The Cara Williams Show
Televisierolprente 1976: The Ashes of Mrs. Reasoner 1982: In Security
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1925 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse Jode Kategorie:Sterftes in 2021