Kay Williams (7 Augustus 1916 – 25 Mei 1983) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente A Guy Named Joe (1943), Thirty Seconds Over Tokyo (1944), Ziegfeld Follies (1945), en The Actress (1953).
Filmografie Rolprente 1943: A Guy Named Joe 1944: Thirty Seconds Over Tokyo 1945: Ziegfeld Follies 1953: The Actress
Televisierolprente 1975: Gable: The King Remembered
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1916 Kategorie:Sterftes in 1983 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu