Rhoda Williams (19 Julie 1930 – 8 Maart 2006) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Cinderella (1950), The Heart Is a Rebel (1958), en Space Master X-7 (1958), en in die televisiereeks Police Story (1973).

Filmografie Rolprente 1950: Cinderella 1958: The Heart Is a Rebel 1958: Space Master X-7

Televisiereekse 1949: Mixed Doubles 1973: Police Story

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1930 Kategorie:Sterftes in 2006 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu