Miyoshi Umeki (8 Mei 1929 – 28 Augustus 2007) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Sayonara (1957), Cry for Happy (1961), en Flower Drum Song (1961), en in die televisiereeks The Courtship of Eddie's Father (1969).
Filmografie Rolprente 1957: Sayonara 1961: Cry for Happy 1961: Flower Drum Song
Televisiereekse 1957: The Gisele MacKenzie Show 1958: The Steve Lawrence-Eydie Gorme Show 1958: The Oscar Levant Show 1969: The Courtship of Eddie's Father
Televisierolprente 1953: Jazz Concert
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1929 Kategorie:Sterftes in 2007 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu