VfB Hüls is 'n sportklub uit Marl in die deelstaat Noord-Rynland-Wesfale in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Hüls is 'n stadsdeel van Marl.

Die klub is op 22 Julie 1948 gestig as Eintracht Lippe en daarna in 1951 herdoop na Verein für Rasenspiele 1948 e.V. Marl-Hüls. VfR het hierna met SuS Drewer-Süd saamgesmelt in 1976 om die huidige klub tot stand te bring.

Die klub se beste prestasie was toe dit die Oberliga Wesfale in 2000 gewen het. Die klub was egter nie suksesvol in daardie jaar se uitspeelwedstryde om promosie na die Regionalliga nie.

Behalwe sokker het die klub ook afdelings vir roei, boks, hokkie, gimnastiek en gewigoptel.

Onlangse ligaposisionering 1986-87 (III) Landesliga Wesfale 1ste 1987-88 (III) Verbandsliga Wesfale 3de 1988-89 (III) Verbandsliga Wesfale 6de 1989-90 (III) Verbandsliga Wesfale 1ste 1990-91 (IV) Oberliga Wesfale 14de 1991-92 (IV) Oberliga Wesfale 12de 1992-93 (IV) Oberliga Wesfale 7de 1993-94 (V) Verbandsliga Wesfale 1ste 1994-95 (IV) Oberliga Wesfale 12de 1995-96 (IV) Oberliga Wesfale 14de 1996-97 (IV) Oberliga Wesfale 12de 1997-98 (IV) Oberliga Wesfale 12de 1998-99 (IV) Oberliga Wesfale 4de 1999-00 (V) Oberliga Wesfale 1ste 2000-01 (V) Oberliga Wesfale 3de 2001-02 (V) Oberliga Wesfale 4de 2002-03 (V) Oberliga Wesfale 7de 2003-04 (V) (V) Oberliga Wesfale 6de 2004-05 (V) Oberliga Wesfale 4de 2005-06 (V) Oberliga Wesfale 7de 2006-07 (IV) Oberliga Wesfale 2007-08 (V) Verbandsliga Wesfale

Eksterne skakels Amptelike klubwerf

Oberliga Wesfale 2006/07-seisoen Rooiwit Ahlen II | DSC Arminia Bielefeld II | VfL Bochum II | SC Delbrück | FC Eintracht Rheine | SpVgg Emsdetten | SpVgg Erkenschwick | FC Gütersloh 2000 | Hammer SpVg | VfB Hüls | SV Lippstadt 08 | SF Oestrich Iserlohn | SC Preußen Münster | FC Schalke 04 II | Sportvriende Lotte | SC Verl | SG Wattenscheid 09 | SC 04 Westfalia Herne

Hüls