Sada Thompson (27 September 1927 – 4 Mei 2011) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die televisiereekse Family (1976) en Cheers (1982).

Filmografie Rolprente 1971: Desperate Characters

Televisiereekse 1965: New York Television Theatre 1976: Family 1981: American Playhouse 1982: Cheers

Televisierolprente 1975: The Entertainer 1982: Frida Kahlo 1986: My Two Loves 1989: Home Fires Burning 1995: Indictment: The McMartin Trial 1998: The Patron Saint of Liars

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1927 Kategorie:Sterftes in 2011 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu