Edna Tichenor (1 April 1901 – 19 November 1965) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Silent Accuser (1924) en London After Midnight (1927).
Filmografie Rolprente 1924: The Silent Accuser 1927: London After Midnight
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1901 Kategorie:Sterftes in 1965 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu