Carol Thurston (27 September 1923 – 31 Desember 1969) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente China Sky (1945), Rogues' Regiment (1948), en Conquest of Cochise (1953), en in die televisiereeks The Lone Ranger (1949).
Sy het selfmoord gepleeg.
Filmografie Rolprente 1945: China Sky 1946: Swamp Fire 1947: Jewels of Brandenburg 1948: Rogues' Regiment 1949: Apache Chief 1949: Arctic Manhunt 1952: Arctic Flight 1953: Conquest of Cochise 1953: Killer Ape
Televisiereekse 1949: The Lone Ranger
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse dade van selfmoord Kategorie:Geboortes in 1920 Kategorie:Sterftes in 1969