Felicia Tang (22 Oktober 1977 – 11 September 2009) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Rush Hour 2 (2001) en The Fast and the Furious (2001).

Filmografie Rolprente 2001: Rush Hour 2 2001: The Fast and the Furious

Video's 2004: Hotel Decadence 2004: Strip Poker Invitational

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Sterftes in 2009 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu