Tara Strohmeier is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Cover Girl Models (1975), The Great Texas Dynamite Chase (1976), Hollywood Boulevard (1976), en The Kentucky Fried Movie (1977).
Filmografie Rolprente 1975: Cover Girl Models 1976: The Great Texas Dynamite Chase 1976: Hollywood Boulevard 1977: The Kentucky Fried Movie
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1955