Randy Stuart (24 Oktober 1924 – 20 Julie 1996) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente I Was a Male War Bride (1949), The Fan (1949), en All About Eve (1950), en in die televisiereeks Mr. & Mrs. North (1952).

Filmografie Rolprente 1949: I Was a Male War Bride 1949: The Fan 1950: All About Eve 1952: Room for One More 1957: The Incredible Shrinking Man 1958: Man from God's Country

Televisiereekse 1952: Mr. & Mrs. North 1952: Biff Baker, U.S.A. 1952: Chevron Theatre 1959: Adventure Showcase

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1924 Kategorie:Sterftes in 1996 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu