Hope Summers (7 Junie 1896 – 22 Junie 1979) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Inherit the Wind (1960), The Children's Hour (1961), Rosemary's Baby (1968), en Foul Play (1978).
Filmografie Rolprente 1960: Inherit the Wind 1961: The Children's Hour 1968: Rosemary's Baby 1978: Foul Play
Televisiereekse 1958: The Rifleman 1966: The Double Life of Henry Phyfe 1976: Snip 1978: Another Day
Video's 2000: Rosemary's Baby: A Retrospective
Eksterne skakels
Kategorie:Sterftes in 1979 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1902