Madge Sinclair (28 April 1938 – 20 Desember 1995) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Coming to America (1988) en The Lion King (1994), en in die televisiereekse Trapper John, M.D. (1979) en Gabriel's Fire (1990).

Filmografie Rolprente 1974: Conrack 1975: Cornbread, Earl and Me 1976: Leadbelly 1978: Uncle Joe Shannon 1988: Coming to America 1994: The Lion King

Televisiereekse 1977: Walkin' Walter 1979: Trapper John, M.D. 1987: Ohara 1990: Gabriel's Fire 1991: Pros and Cons 1994: Me and the Boys

Televisierolprente 1975: Guess Who's Coming to Dinner 1977: One in a Million: The Ron LeFlore Story 1980: High Ice 1980: Jimmy B. & André 1982: Victims 1987: Look Away

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1938 Kategorie:Sterftes in 1995 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu