Doris Singleton (28 September 1919 – 26 Junie 2012) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die televisiereekse I Love Lucy (1951), The Twilight Zone (1959), My Three Sons (1960), en Angel (1960).
Filmografie Rolprente 1957: Affair in Reno
Televisiereekse 1951: I Love Lucy 1954: The Great Gildersleeve 1959: The Twilight Zone 1959: Peck's Bad Girl 1960: My Three Sons 1960: Angel
Televisierolprente 1973: The Bob Hope Christmas Special
Video's 2011: Here's Harry: Remembering Gale Gordon
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1919 Kategorie:Sterftes in 2012 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu