Lilia Skala (28 November 1896 – 18 Desember 1994) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Lilies of the Field (1963), Heartland (1979), Flashdance (1983), en House of Games (1987).

Filmografie Rolprente 1963: Lilies of the Field 1968: Charly 1975: Deadly Hero 1979: Heartland 1981: The End of August 1983: Flashdance 1987: House of Games

Televisiereekse 1951: American Inventory 1952: Claudia: The Story of a Marriage 1954: The Brighter Day 1976: Eleanor and Franklin

Televisierolprente 1972: Probe

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1896 Kategorie:Sterftes in 1994 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu