Barbara Whiting Smith (19 Mei 1931 – 9 Junie 2004) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Centennial Summer (1946), Home, Sweet Homicide (1946), I Can Get It for You Wholesale (1951), en Rainbow 'Round My Shoulder (1952).

Filmografie Rolprente 1946: Centennial Summer 1946: Home, Sweet Homicide 1951: I Can Get It for You Wholesale 1952: Rainbow 'Round My Shoulder 1952: Beware, My Lovely 1955: Paris Follies of 1956

Televisiereekse 1952: Your Jeweler's Showcase 1955: Those Whiting Girls

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1931 Kategorie:Sterftes in 2004 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu