Leigh Snowden (23 Junie 1929 – 11 Mei 1982) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente All That Heaven Allows (1955), Kiss Me Deadly (1955), The Creature Walks Among Us (1956), en Hot Rod Rumble (1957).
Filmografie Rolprente 1955: All That Heaven Allows 1955: Kiss Me Deadly 1956: The Creature Walks Among Us 1956: I've Lived Before 1956: Outside the Law 1957: Hot Rod Rumble
Televisiereekse 1958: This Is Alice
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1929 Kategorie:Sterftes in 1982 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu