Julie Sommars (gebore 15 April 1942) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Herbie Goes to Monte Carlo (1977) en in die televisiereekse Get Smart (1965), McCloud (1970), en Matlock (1986).
Filmografie Rolprente 1964: Sex and the College Girl 1965: The Great Sioux Massacre 1966: The Pad and How to Use It 1977: Herbie Goes to Monte Carlo
Televisiereekse 1961: Holiday Lodge 1965: Get Smart 1969: The Governor & J.J. 1970: McCloud 1975: Three for the Road 1976: Jigsaw John 1986: Matlock
Televisierolprente 1968: European Eye 1971: The Harness 1983: Cave In!
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1940