Joan Shawlee (5 Maart 1926 – 22 Maart 1987) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente All Ashore (1953), Some Like It Hot (1959), The Apartment (1960), en Kiss My Grits (1982).

Filmografie Rolprente 1946: Cuban Pete 1947: Buck Privates Come Home 1950: Prehistoric Women 1953: All Ashore 1955: Bowery to Bagdad 1955: Born for Trouble 1959: Some Like It Hot 1960: The Apartment 1964: Guerillas in Pink Lace 1982: Kiss My Grits

Televisiereekse 1956: Aggie 1959: The Betty Hutton Show 1976: The Feather and Father Gang

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1926 Kategorie:Sterftes in 1987 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu