Helen Shaw (7 Julie 1897 – 8 September 1997) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Twilight Zone: The Movie (1983), Parenthood (1989), en Wicked Stepmother (1989), en in die televisiereeks Hell Town (1985).
Filmografie Rolprente 1983: Twilight Zone: The Movie 1989: Parenthood 1989: Wicked Stepmother
Televisiereekse 1985: Hell Town
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1897 Kategorie:Sterftes in 1997 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Honderdjariges