Effie Shannon (13 Mei 1867 – 24 Julie 1954) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Her Boy (1918), The Common Cause (1919), Jacqueline, or Blazing Barriers (1923), en Pearl of Love (1925).

Filmografie Rolprente 1914: After the Ball 1916: The Sphinx 1918: Her Boy 1918: Ashes of Love 1919: The Common Cause 1921: Mama's Affair 1922: The Man Who Played God 1922: Secrets of Paris 1922: Sure-Fire Flint 1923: Jacqueline, or Blazing Barriers 1925: Pearl of Love 1925: Wandering Fires

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1867 Kategorie:Sterftes in 1954 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu