Sara Shane (18 Mei 1928-31 Julie 2022) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Magnificent Obsession (1954), The King and Four Queens (1956), en Tarzan's Greatest Adventure (1959), en in die televisiereeks The Outer Limits (1963).
Filmografie Rolprente 1954: Magnificent Obsession 1956: The King and Four Queens 1956: Three Bad Sisters 1957: Affair in Havana 1959: Tarzan's Greatest Adventure
Televisiereekse 1963: The Outer Limits
Televisierolprente 1956: Johnny Moccasin
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1928 Kategorie:Sterftes in 2022 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu