Almira Sessions (16 September 1888 – 3 Augustus 1974) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Sullivan's Travels (1941), Woman Who Came Back (1945), The Diary of a Chambermaid (1946), en Willard (1971).
Filmografie Rolprente 1941: Sullivan's Travels 1945: Woman Who Came Back 1946: The Diary of a Chambermaid 1971: Willard
Televisierolprente 1962: Suzuki Beane
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1888 Kategorie:Sterftes in 1974