Susan Seidelman (gebore 11 Desember 1952) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Smithereens (1982), Desperately Seeking Susan (1985), en She-Devil (1989), en in die televisiereeks Sex and the City (1998).

Filmografie Rolprente 1982: Smithereens 1985: Desperately Seeking Susan 1987: Making Mr. Right 1989: She-Devil 1989: Cookie 1992: Confessions of a Suburban Girl 1996: Tales of Erotica 2001: Gaudi Afternoon 2005: Boynton Beach Club 2011: Musical Chairs 2013: The Hot Flashes 2018: Summer of Anna

Televisiereekse 1998: Sex and the City

Televisierolprente 1995: The Barefoot Executive 1999: A Cooler Climate 2002: Power and Beauty 2004: The Ranch

Video's 1985: Madonna: Into the Groove

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1952 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu