Miriam Seegar (1 September 1907 – 2 Januarie 2011) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Price of Divorce (1928), Seven Keys to Baldpate (1929), What a Man (1930), en The Dawn Trail (1930).
Filmografie Rolprente 1928: The Price of Divorce 1928: Valley of the Ghosts 1929: Seven Keys to Baldpate 1929: Fashions in Love 1929: The Love Doctor 1929: When Knights Were Bold 1930: What a Man 1930: The Dawn Trail 1931: The Lion and the Lamb 1931: The Woman Between 1932: Out of Singapore
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1907 Kategorie:Sterftes in 2011 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu