Edie Sedgwick (20 April 1943 – 16 November 1971) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Afternoon (1965), Vinyl (1965), Lupe (1966), en Ciao Manhattan (1972).
Filmografie Rolprente 1965: Afternoon 1965: Vinyl 1965: Kitchen 1965: Space 1965: Beauty #2 1965: Poor Little Rich Girl 1965: Horse 1965: Prison 1966: Lupe 1966: Face 1967: The Andy Warhol Story 1969: Diaries Notes and Sketches 1972: Ciao Manhattan
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1943 Kategorie:Sterftes in 1971 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse kunstenaars