Emily Schulman (gebore 17 Augustus 1977) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Caddie Woodlawn (1989) en Troop Beverly Hills (1989), en in die televisiereekse Small Wonder (1985) en Christy (1994).

Filmografie Rolprente 1989: Caddie Woodlawn 1989: Troop Beverly Hills

Televisiereekse 1985: Small Wonder 1994: Christy

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu