Debralee Scott (2 April 1953 – 5 April 2005) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente American Graffiti (1973), Police Academy (1984), en Police Academy 3: Back in Training (1986), en in die televisiereeks Mary Hartman, Mary Hartman (1976).
Filmografie Rolprente 1973: American Graffiti 1978: Just Tell Me You Love Me 1984: Police Academy 1986: Police Academy 3: Back in Training
Televisiereekse 1976: Mary Hartman, Mary Hartman 1977: Forever Fernwood 1979: Angie 1979: Password Plus
Televisierolprente 1974: Love Is Not Forever 1977: Get Rich Quick!
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1953 Kategorie:Sterftes in 2005 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu